Chantelle Hartebeest
-
Regslui kan nie nou al beslis oor die oordrag van die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies van die Paarl-landdroshof na die Wes-Kaapse hooggeregshof nie. Dít is onlangs deur adv. […]
-
Die drie verdagtes in die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies het Donderdag (26 Junie) hul tweede hofverskyning gemaak in die Paarl-landdroshof vir borg informasie. Keaton Johnson (19), Bradley Mamani […]
-
Medelye stroom in van alle oorde nadat die nuus van die afsterwe van Willem Erwee, wat die bemarkingspan van Hoër Jongenskool Paarl gelei het, bekendgemaak is. Volgens ‘n verklaring wat […]
-
Die familie van die vermoorde Chanelle Plaatjies (16) is bly dat daar arrestasies gemaak is in dié saak.
-
‘n Transitorooftog by die Engen-vulstasie die afgelope Dinsdag (17 Junie) waartydens twee transito-wagte gewond is, het skokgolwe oor die Drakenstein-vallei gestuur, met sommige inwoners wat dit as ‘n ‘ongewone misdaad’ […]
-
Met die aanbreek van die Paasnaweek maan die Wes-Kaapse Regering padgebruikers om veilig op die pad te wees wanneer hulle op reis gaan. “Die Paastyd word tradisioneel gekenmerk deur verhoogde […]
-
Wanneer jy ‘n droom het en met jou passie en wilskrag onder dit vuur maak om uit te styg, sal jy suksesvol wees. Die plaaslike haarstilis Danielle “Danni” Johannessen se […]
-
Die ontydige dood van die 17-jarige Damian Julies is soos ‘n vuishou in die maag van sy ouers en broer asook vriende en familie. Dié gr.10-leerder van Klein Nederburg Sekondêr […]








