Die middelafstand-atlete van die Hoër Meisieskool Paarl het onlangs goed gevaar by Dagbreek-manskoshuis se straatmyl in Stellenbosch. Agter is Jessica Rolfe, Helendé Kemp, Isabella Kruger (eerste plek vir meisies o.15), Jenna Kayne, Lara Botha, Danielle Botha en Micha Grobler. Voor is Anja van Heerden, Aninka Ferreira (tweede plek vir meisies o.17) en Kate Rolfe.


Atlete wys hul slag by straatmyl

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article