Lizahne Samuels en Haygen Opperman van Bergrivier Sekondêr is verlede week by die Wellingtonskole se atletiekbyeenkoms as die vroulike en manlike atlete van die dag aangewys. Die skool is baie trots op albei atlete.
Atlete van die dag
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.