Die Laerskool Courtrai het drie Boland-atlete wat opgeneem is in die Boland-atletiekspan. Hulle het ook aan die Wes-Kaap-kampioenskap deelgeneem. Agter is Amelie Kroukamp (bronsmedalje in 75 m-hekkies) en Sydney Rothman (goud in verspring, silwer in 75 m-hekkies en brons in 150 m-hekkies). Voor is Kylie Basson (brons in 70 m-hekkies).
Atlete ryg die medaljes in
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.