Drie atlete van die Laerskool Hugo Rust is in die Wes-Kaap-atletiekspan opgeneem wat in die skoolvakansie aan die SA’s in Germiston deelgeneem het. Hulle is Ninke Coetzee (o.10, 75 m-hekkies), Elzahn Nel (o.13, diskusgooi en 75 m-hekkies) en Monique de Beer (o.11, 100 m).
Atlete by SA’s
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.