Laerskool WA Joubert het onlangs sy kleure-atletiek Vrydag 1 November by Dal Josafat-stadion gehou. Nasiema Faro (gr. 7) en Xavier Bothma (gr. 6) is as die victrix en victor ludorum aangewys.


Atlete blink uit by kleuresport

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article