Kristen Claassen is in gr. 4 aan die Laerskool Drakenstein en is van nature ’n atleet. Sy het by die SA skole-atletiekkampioenskap vyfde in hekkies en tweede in verspring geëindig.