Dieter Naudé, ’n leerder aan Laerskool Courtrai, het die afgelope naweek aan die Boland-tweekampkampioenskap deelgeneem. Hy het die afdeling vir o.11-seuns met ’n splinternuwe Boland-rekord gewen (2 411 punte).
Atleet skitter
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.