Paarl Pool-ligas het die afgelope naweek hul maandelikse kompetisie teen Worcester Pool-ligas – bestaande uit mans- en vrouespelers – in Worcester gewen. Bo is die span seëvierende Paarl-pool-spelers.


As hulle rol, is dit in die kol

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article