Hoewel swem in die Bergrivier ingevolge munisipale ordonnansies verbied word, is dit hierdie somer ’n byna daaglikse gesig. Talle mense het die afgelope jare in die Bergrivier in die Paarl verdrink. Dit sal na verwagting voortgaan namate die kwik in die maande vorentoe styg.Foto: Lesersfoto

Credit: SYSTEM

As dit warm is, sal ons swem

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article