Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Arts
-
Saterdag is weer feestyd!
Die mooiste fees in die Boland is terug! Paarlberg-fees vind Saterdag, 28 Februarie, vir die vierde keer plaas en bring almal bymekaar in die hartjie van die Paarl by die […]
-
Public Health-vermaaklikheidstoekennings vanjaar groter as ooit tevore
Nadat dit die afgelope vyf jaar op hoofsaaklik hiphop as ‘n genre gefokus het, sal die Paarl se eie vermaaklikheidstoekennings vanjaar ook kunstenaars in die gospelbedryf vereer. Só vertel Cadin […]
-
Paarliet gee spookstories weer lewe in nuwe boek
Drikus Brand, ’n rekenmeester van Paarl, het sy eerste spookboek, Die [On]bekende, bekendgestel. Die boek bevat bonatuurlike verhale uit Suid-Afrika.
-
Sondagmusiek met bekendes in Paarl ten bate van outismeskool
Musiekliefhebbers kan uitsien na ‘n onvergeetlike Sondagmiddag-piekniek en -konsert hierdie naweek by die Kronenburg-landgoed net buite die Paarl, waar onder andere die gewilde Sunset Sweatshop vermaak ten bate van die […]
-
Platejoggie van Klapmuts oorleef kankerdiagnose, stel EP bekend
Lance Booysen, ’n 36-jarige kunstenaar van Klapmuts, het fase 3 Hodgkin-lymfoom oorleef en sien nou uit na die vrystelling van sy debuut-EP op 31 Oktober.
-
Goodnow-saal heropen met O Fire of the Spirit
Die Goodnow-saal aan die KSUT heropen na herstel van ‘n brand in 2016, met die uitvoering van Braam du Toit se O Fire of the Spirit, wat transformasie en hoop simboliseer.
-
‘Afrikaans behoort aan almal,’ sê Michael Jonas tydens Taalmonument se 50ste viering
Vyftig jaar ná sy inwyding staan die Afrikaanse Taalmonument (ATM) steeds as ‘n kragtige simbool van Afrikaans se groei, veerkragtigheid en diversiteit. Die instelling vier vanjaar sy 50ste bestaansjaar, wat […]
-
Trek jou tekkies aan en kom trap vas vir Afrikaans!
Vier Afrikaans op 12 Oktober met die Velddraf by KleinBlouKlip, Stellenbosch. Deelnemers kies tussen 10 km of 5,9 km, ontvang ‘n unieke term en kans om pryse te wen.
-
Van as tot harmonie: Goodnow-saal se musiek terug
Die konsert “O Fire of the Spirit” word op 11 Oktober in die Goodnow-saal opgevoer met ‘n program wat die temas van vernuwing, transforamatie en vroulike wysheid verken.
-
Afrikaanse Taalmonument vier ‘n halfeeu met ‘n stampvol feesprogram
Die Afrikaanse Taalmonument en Taalmuseum vier haar 50ste bestaansjaar jaar met ‘n stampvol feesprogram.










