Anton Breytenbach van die Drakenstein Dragons moker die bal in sy pragkolfbeurt in hul Boland- T20-o. 11-wedstryd teen die Wild Cats. Anton het 61 lopies (nie uit nie) aangeteken en is welverdiend as speler van die wedstryd aangewys. Hy is ’n leerder by Klein Boishaai.Foto: Ernest Kilowan


Anton speler van die wedstryd

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article