Die Amstel FC-sokkerspan in een van die groepwedstryde in die Amstel Hollywood Bets-toernooi, wat op die Boy Louw-sportvelde plaasgevind het. Die Amstel FC-sokkerspan het die wedstryd 1-0 gewen, asook die eindstryd teen die Warriors-sokkerspan, waar hy 3-1 geseëvier het.Foto: Ernest Kilowan
Credit: SYSTEM
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.