Amstel FC (blou) en Payton FC het Sondag op die Boy Louw-velde in die Paarl teen mekaar gespeel. Regs wen Amstel se Marlon Mayekiso die bal van sy teenstander. Marlon het ’n driekuns behaal in die wedstryd en só gesorg dat sy span met 3-1 wen. Foto: Ernest Kilowan
Amstel FC seëvier
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.