Valcare se jaarlikse Amazing Race het Vrydag ’n klomp groepe van verskeie geaffilieerde organisasies deur die vallei gestuur om beter vertroud te raak met die verskillende organisasies se doelwitte. Ricardo Kweta (voertuigbestuurder), Clechae Flanders (Khula-ontwikkelingsgroep), Eunice Ralarala (Gratefulness-gemeenskapsopkombuis), Clarice Conradie (Divine Footprint-stigting), Leonay Fischer (Kansa), Jessica Mose (Valcare), Chevonne Pietersen (Learning Tree), Berlisé Lourens, Ina Willemse, Hilton Maurice (Christelike Lektuur­fonds) en Abraham Klaassen (Grace for All Development) is hier by een van die punte.Foto’s: Heleen Rossouw


Amazing Race maak ’n draai by Christelike Lektuurfonds

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article