Paulus Joubert Sekondêr se alumni-groep het onlangs R5 000 aan die Klub 1000-projek van PJS geskenk. Athol Ontong (departmentshoof), Mario Williams (voorsitter van PJS-alumni), Nicolene Morrie (adjunkskoolhoof) en dr. Jan Daniels (beskermheer van PJS-alumni) by die oorhandiging.


Alumni skenk duisende vir projek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article