Die Laerskool Alfons en die JSA Stigting het onlangs ’n o.13-rugby- en netbaltoernooi by Alfons aangebied. Verskeie skole het aan die toernooi deelgeneem. Die o.13-rugbyspan van Alfons (bo) was die wenners in die rugby-afdeling, terwyl die Laerskool Wellington se o.13-netbalspan (onder) die wenners in die netbal-afdeling was.


Alfons en Wellington se o.13-spanne kraai koning

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article