Die Albions-rugbyklub het die afgelope naweek teen Macassar gestruikel en hul WP- Superliga C-wedstryd op die Boy Louw-veld in die Paarl 43-12 verloor. Op die foto probeer Armenville “Army” Erasmus tevergeefs deur Macassar se verdediging bars. Foto: Ernest Kilowan


Albions struikel teen Macassar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article