Die Laerskool Hugo Rust se Albertus Buckle was deel van die Boland-binnenshuise o.11A-Foxes-hokkiespan. Hulle het onlangs aan die nasionale kampioenskap in Kaapstad deelgeneem. Albertus en sy span het brons gekry.


Albertus stap weg met brons

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article