Die kranige hokkie-speler Albertus Buckle van die Laerskool Hugo Rust het onlangs die Boland Foxes- binnenshuise hokkiespan by die nasionale hokkietoernooi verteenwoordig.


Albertus knak nie onder druk

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article