Die Hugenote Laerskool se jaarlikse kaskarkompetisie was weer eens ’n hoogtepunt met klasgroepe wat moes kyk wie kan die meeste kere om die baan jaag binne ’n beperkte tyd. Die leerders het behoorlik gees gevang en in allerlei vrolike kostuums opgedaag. Lara Myburgh (in blou) word om die baan gestoot deur haar gr. 4-klasmaats Lara Mitchell en Erik Retief.Foto: Engela Duvenage


Al wat jy sien is ’n blou masjien!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article