AJ Thyse, ’n o.15-leerder aan New Orleans Sekondêr, het in die derde plek geëindig in die 1 500 m-wedloop by die onlangse Boland-kampioenskap. Hy het die Bolandspan behaal en gaan aan die Wes-Kaap-kampioenskap deelneem.


AJ haal Bolandspan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article