Hierdie leerders van die Hoërskool Gimnasium Paarl is gekies om Boland Tennis by die Synergy Cup te verteenwoordig. Agter van links is Imke Geldenhuys (o.15A-span), Hendré van Zyl (o.19A-span) en Hanri van Rooyen (o.15A-span). Voor is Kyla Smit (o.15B-span), Beate Uys (o.15B-span), Kara-Mari Beyers (o.19A-span), Miné King (o.15B-span) en Phia Vos (o.19B-span).

Agttal gaan skool in tennis verteenwoordig

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article