Dit is weer aarbeiseisoen en vanjaar, ná ’n koue en nat winter, word ’n goeie oes verwag. By die prettige Rooirok-stalletjie in Ceciliastraat, Paarl, waar pragtige vars aarbeie vyf dae per week te koop is – vars van die plaas af – smul John-David (8) en Michael Bourbon-Leftely (5) heerlik saam met hul ouma Deonette aan dié vars lekkerny.Foto: Lise Beyers
Aaa . . . is vir aarbeie!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.