Die borskankerondersteuningsgroep Reik na Herstel bied sy Oktober-funksie op 6 Oktober met Wanda Bam aan. Die funksie vind plaas om 09:30 by Hugenote Hoërskool in Wellington. Kaartjies teen R175 per persoon sluit ’n heerlike brunch in. Kaartjies kan bespreek word by Annalien Vollgraaff by 083 263 3678.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article