Marlene le Roux en Gaireyah Fredericks is genomineer vir spesiale eerbewyse.

Die pryse sal by die Stasiefees oorhandig word.

Fredericks sal ook om 14:30 ’n voorlesing uit haar boeke doen. Sy skryf in “Kaaps” en bevorder hierdie afdeling van die Afrikaanse taal.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article