Laerskoolatlete van die Hoër Meisieskool Paarl wat in die Boland-atletiekspan opgeneem is, is agter Barbara de Kock (75 m-hekkies, verspring en 200 m- hekkies), Carla Ferreira (diskusgooi) en Mienke de Beer (spiesgooi). Voor is Kaitlin Barnard, Daniela Viljoen (1 200 m) en Eula Nel (1 200 m). Kaitlin (80 m) is net o.7 en in laerskoolatletiek is dit die hoogste prestasie wat o.7’s kan behaal.Foto:
Skool se trots
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.