Byna 2 000 mense het Vrydag 15 Februarie op die terrein van Paarl Primêre seunskool saamgetrek om een van die skool se jaarlikse tradisies, die Voedselfees, saam te vier. Die gr. 3A- en gr. 7A-leerders het onderskeidelik met die junior en senior trofee weggestap. Die gr. 1-klas, wat die Kaapse Klopse uitgebeeld het, is Wynand Grobler, Erick Drotschie, Aron Delport, Mathew Holmes, Liam Burger, Isak Visser en agter loer Lukas Meiring.


Boishaai hou voedselfees

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article