Laerskool Hugo Rust se swemmers het uitstekend gevaar by die onlangse Wynland-swemgala wat by Laerskool Paarl Gimnasium plaasgevind het. Hulle het altesaam 33 medaljes gewen en vier rekords verbeter.