Leerders van Hugenote Hoërskool is opgeneem in die Boland-tweekampspan. Dié atlete gaan 30 Maart aan die SA kampioenskap in Port Elizabeth deelneem. Agter is Rossouw van Zyl, Otto Frielingsdorf, Martin Minnaar, Maryke Koen en Christiaan Naudé. Voor is Liza Koegelenberg, Jeanni Botha, Francois Retief en Dalene Koegelenberg.


Atlete blink in tweekamp uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article