Bartho Visser, ’n gr. 12-leerder van Hugenote Hoërskool, het onlangs aan die wêreldbekende Dusi-kanomarathon deelgeneem. Hy eindig 83ste in die K1-afdeling in 10 uur en 30 minute vir die drie dae.


Deel van Dusi-kanomarathon

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article