Hoër Meisieskool Paarl (HMS) het onlangs die 20ste Strauss HMS-netbaldag aangebied. Die netbaldag is deur die HMS-onderwyser en afrigter Edith Strauss (middel) gereël. By haar is ’n paar hulpverdedigers (HV’s) aangesien sy ’n kranige HV speler op haar dag was. Agter is Zunika Vermeulen en Rochelle Rijsburger. Voor is Sune Louw, Edith en Donna Kotze.Foto:


20ste Strauss-netbaldag gehou

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article