Laerskool Courtrai het in die sistemiese toetse vir 2018 weer skitterend gevaar. In die kategorie algehele uitnemendheid in taal en wiskunde vir gr. 3 en 6 het dié skool die sesde plek in die Wes-Kaap behaal. Saam met die trotse skoolhoof, Reo Stoltz, is agter Emma Meyer, Julia Kearly, Stéphan Venter en Damienne Greenhalgh. Voor is Pieter-Christoph Lombard, Helena Louw en Thomas Wiersma.
Sesde in Wes-Kaap vir prestasie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.