Die deelnemers wat aan die interne redenaarskompetisie van Laerskool Paarl Gimnasium vir gr. 4-5 deelgeneem het saam met die beoordelaars is agter Carolina van der Westhuizen (beoordelaar), Leon Snyman, Amanda Anker (beoordelaar), Derek Booysen en Marelize Meintjies (beoordelaar). Voor is Ellabelle Buys (vierde plek), Heike Hoffeldt (tweede plek), Amelia Minnaar (wenner) en Karli van Deventer (derde plek).


Die wenners aan die einde van die dag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article