Spelers van die Drakenstein Dragons-skaakklub het uitgeblink by die onlangse Kaapse Wynland-skoleskaakkampioenskap in Worcester. Agter is Azhraa Williams (Hugenote Hoërskool), Katelin Pietersen (Hugo Rust), Christian Maxwell en Sahyda Abrahams. Voor is Tatum Kirchener (Hugenote Laerskool), Franco Lielieveld (Laerskool Van Wyksvlei), Jadrian Lielieveld (Laerskool Van Wyksvlei), Aiden Kruger (Hillcrest Primêr), Cuthan-Zario Winter (Laerskool Van Wyksvlei) en Tristan Maxwell (New Orleans Sekondêr). Afwesig: Kershen Thevan (Hugenote Hoërskool).Foto:


Skaakspelers presteer by kampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article