’n Leerder van Bergrivier Hoërskool, Calvin Basson (16), van die plaas Onverwags net buite Hermon, het onlangs die Boland-atletiekspan gehaal. Hy het aan die 200 m deelgeneem en is gekies om in die komende September-skoolvakansie in Port Elizabeth te gaan deelneem.


Haastig!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article