Stefan Zeybrands van Hugenote Laerskool het onlangs aan die veldrenresies in die 85cc-klas vir seniors deelgeneem. Hy het ’n eerste plek in die tweede ronde behaal, asook ’n eerste plek in die derde ronde.

Jong Stefan presteer op die ysterperd

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article