Hugenote Hoërskool het onlangs teen Hoërskool Hermanus sy skolesport gehou en verskeie wedstryde gespeel. Die o.18A-meisieshokkiespan het hard gespeel, maar het gelykop met 2 elk geëindig. Bo is Zoe Keyser van Hugenote in aksie met die bal. Foto’s: Devidean Moses
Skole meet kragte op die hokkieveld
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.