Die Afrikaanse Taalmuseum- en monument en Laerskool Paarl Gimnasium het onlangs hul jaarlikse Interskole-redenaarskompetisie aangebied. Agter van links is Verinque Hendriks (Afrikaanse Taalmuseum) en drie beoordelaars – Suzan Wüst, Amanda Anker en Mia du Preez. Voor sit Milcah Visser van Hoër Meisieskool Paarl (wenner), Jana Koekemoer (Laerskool Stellenbosch, naaswenner) en Elena Duvenage (Laerskool Hugenote, derdeplekwenner).


Moenie eens met dié drie redenaars probéér stry nie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article