Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument het onlangs ’n interaktiewe praatjie by Magnolia Primêr vir ’n groep van 74 graad 7-leerders ter viering van Vryheidsdag aangebied. Van links is Janine Brown (Die Afrikaanse Taalmuseum), Craig van Niekerk, Jaylin Plaaitjies, Teshwill Joseph, Latino Mentoor, Theoline Juries, Jemondre Blonkers, Quinton Francke, Chanica Davids, Sue-Shane Singh, Rowane Jacobs en Tinika Thomas (maatskaplike hulpwerker).


Graad 7-leerders leer oor Vryheidsdag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article