Die Wellington-krisantevereniging (WKV) het onlangs sy 103de Krisanteskou by die Pauw Gedenkskool in Wellington gehou.Van links is prof. Michael le Cordeur (beste Alfred Simpson, beste spinnekopblom, Freddie Cyster-trofee vir die beste Aristocrat-blom, beste intermediêre blom, beste drie blomme Mount Shasta asook die meeste punte en wenner van die punteskild), Christiaan Small (beste reflex-blom met ’n Jessie Hapgood), Anthony Cavernelis (beste donkerblom met ’n EnHonoo), Henry Poole (beste anemoon), Aubrey Minnaar (beste mediumblom), Japie Willemse (beste incurveblom (A)), Anroux Marais (Wes-Kaapse minister van kultuursake wat die opening waargeneem en die trofee oorhandig het) en Leonard “Linkie” Williams, erelid van die Wellington-krisantevereniging. Die wenner van die beste groot blom, Martin Abrahams, was afwesig.Foto: Tandy-Lee Marinus
Die manne blom weer in Wellington
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.