’n Graad 6-leerder van Laerskool Hugenote, Owen Baucher (12), het onlangs aan die geassisteerde hengel-afdeling by die mini-skoleliga-hengelkompetisie deelgeneem en die derde plek beklink.


Owen trek die grotes in mini-skoleliga uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article