Leerders van Laerskool Paarl Gimnasium is opgeneem in die Boland o.13-streekhokkiespanne wat 1 tot 4 Julie aan ’n toernooi in Paarl gaan deelneem. Van links is Joné de Winnaar, Marli van Lierop, Jana Joubert en Willem Matthee.


Gimmies gekies vir streekhokkiespanne

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article