Hanel Vollgraaff (o.13) van Laerskool Noord-Eind het onlangs aan die finale ronde Wes-Kaapse netbalproewe deelgeneem. Hanel is ingesluit in die o.13 Wes-Kaapspan wat gedurende die vakansie 16-20 Junie die provinsie gaan verteenwoordig by Hoërskool EG Jansen in Boksburg.


Lid van Wes-Kaapspan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article