Simondium Primêr pronk met ’n binneplein wat deur vier Belgiese uitruilstudente versier is. Die leerders is innig dankbaar vir die talle bydraes en hulp wat verleen is sodat die plein nou opvoedkundig gebruik kan word.


Verfraaiing by Simondium

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article