Hugenote Hoërskool het onlangs sy jaarlikse musikale fees gehou. Vanjaar se tema was Annie. Volgens Johann Enslin, die skool se bemarker, was dit ’n enorme sukses. Sowat 2 000 gaste het die skouspelagtige konsert bygewoon en luide applous gelewer. Van links is Henk van der Spuy (Warbucks), Marilu Zeeman (Annie), Megan de Waal (Grace), Jeanie Laubscher en Gert Jordaan (Bert Healey).


‘Annie’-konsert ’n groot sukses

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article