Hugenote Hoërskool se skaakspelers Abbigail Kritzinger (o.18), Nikita Malherbe en Azraa Williams (o.15) het as lede van die Kaapse Wynlandspan aan die WP skoleskaak-kampioenskapstoernooi in Kuilsrivier deelgeneem.


Skaakspelers wys wie is baas

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article