Leerders van Laerskool Paarl Gimnasium is aangewys as kategoriewenners by die pas afgelope Interskole-kunstefees wat jaarliks by Hoër Meisieskool Paarl aangebied word. Agter van links staan Karli van Deventer (beste gr. 4 en 5 gedig), Jana Joubert (beste gr. 6 en 7 dialoog), Nicole McThomas (best gr. 6 en 7 monoloog) en Karli Jansen van Vuuren (beste gr. 6 en 7 voordrag). Voor is Anmi Slabbert (beste gr. 4 en 5 voordrag), Katienka Nolte (beste gr. 7 gedig), Anne Stofberg (beste gr. 6 gedig) en Lené Janse van Rensburg (beste gr. 6 en 7 monoloog en beste gr. 6 en 7 dialoog).


Kunstefeeswenners!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article