Twee voertuie was Donderdag 20 Julie in ’n botsing in Piet Retiefstraat betrokke. Die botsing het omstreeks 11:00 voor die Wellington-dierehospitaal gebeur. Die bestuurder van die beige Honda wou glo by die dierehospitaal indraai van die Hoofstraat se kant af toe die blou Toyota teen dit gebots het. Niemand is beseer nie.


Twee voertuie bots in Piet Retiefstraat

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article