Kay’s Community Outreach in Wellington het op Jeugdag (16 Junie) sop en brood aan minderbevoorregtes in die gemeenskap uitgedeel. Van links agter staan Kay Farrow en Sarah Fryers (regs) by van die dankbare kinders.


Kay reik uit na gemeenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article